Nasionale protokol vir assessering graad R-12
Book Stores
Type
E-Book
Category
ECCE, Foundation, Intermediate, Senior
[ Browse Items ]
Publication Year
2012
Publisher
Department: Basic Education, Pretoria, South Africa
URL
[ private ]
Pages
46 p.
Subject
Early childhood education, Primary education, Foundation Phase, Intermediate Phase, Senior Phase, Curriculum, Assessment, Government policy, South Africa
Tags
Abstract
‘Sedert 2012 is die twee onderskeie nasionale kurrikulumverklarings, naamlik diè vir Graad R-9 en Graad 10-12 in ’n enkele dokument, wat voortaan slegs as die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12, bekend sal staan, gealmalgameer. Hoewel die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 sy vertrekpunt in die vorige kurrikulum vind, het daar wel vernuwing ingetree wat ten doel het om groter duidelikheid oor dit wat op ’n kwartaal-tot-kwartaalgrondslag onderrig en geleer moet word, te verskaf. Die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12 is ’n beleidsverklaring met betrekking tot onderrig en leer in SuidAfrikaanse skole en is in die volgende dokumente vervat: (a) Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklarings vir alle vakke in hierdie dokument opgeneem; (b) Nasionale beleid met betrekking tot die program-en bevorderingsvereistes van die Nasionale Kurrikulumverklaring Graad R-12; en (c) Nasionale Protokol vir Assessering Graad R-12’. [Forward]
Description
'Nasionale Kurrikulumverklaring (NKV)'--Cover
'Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring'--Cover
Text in Afrikaans
'Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring'--Cover
Text in Afrikaans
Number of Copies
1
Library | Accession No | Call No | Copy No | Edition | Location | Availability |
---|---|---|---|---|---|---|
Main | 480 | 1 | Yes |