Rainbow workbooks Werkboek in Afrikaans. Graad R, Boek 4, Kwartaal 4

Type
E-Book
ISBN 13
9781431507238 
Category
ECCE, Foundation  [ Browse Items ]
Publication Year
2013 
Publisher
URL
[ private ] 
Pages
58 p. 
Subject
Early childhood education, Primary education, Foundation Phase, Afrikaans language, Literacy, Learners, Workbooks, South Africa 
Series Name
Abstract
‘Hierdie Reënboog-Werkboeke vir die Resepsiejaar (Graad R) maak deel uit van die Departement Basiese Onderwys se strategie om Suid-Afrikaanse kinders se skoolprestasie ‘n hupstoot te gee. Navorsing toon dat kinders wat voor Graad 1 aan stimulerende aktiwiteite blootgestel word, deur hul primêre en sekondêre skooljare heen akademies beter presteer. Daarom fokus die Departement so sterk op leer in Graad R. Die Grondslagfase-kurrikulum verg dat Graad R-leerders die geleentheid moet ontvang om die vaardighede wat hul aanleer van lees, skryf en wiskunde voorafgaan, te ontwikkel, en identifiseer die vaardighede wat hulle nodig het om die vaste opvoedkundige grondslag te verkry waarop hulle in Graad 1 en sal kan voortbou’. [Cover] 
Description
Text in Afrikaans 
Number of Copies

REVIEWS (0) -

No reviews posted yet.

WRITE A REVIEW

Please login to write a review.